Produkinligting

R100,00

Spiritbuddy Kurrikulum

Laai die volledige kurrikulum hier af.  Die skakel na die dokument toe verval oor 10 dae.  Kontak ons asseblief indien u enige probleme ondervind met die aflaai.

Category:

Spiritbuddy kurrikulum leer jou kind van ‘n verhouding met Jesus Christus.

Spiritbuddy kurrikulum maak jou kind opgewonde en entoesiasties oor gebed.

Dit is gefokus op verskeie Bybelverhale maar word geleer deur spel en die beste is, dit is pret!