Produkinligting

R80,00

Spiritbuddy Getalkaarte

Kinders kan op hul eie vlak begin om stadig maar seker getalle te leer en om getalle te herken. Vir u gerief is daar 16 getalkaarte.

 

Category:

(Geskik vir ouderdomme: 3-7 jaar)

    • Kognitiewe ontwikkeling word aangespreek omdat die kind se begrip vir getalle ontwikkel word.  Alhoewel die jong kleuter dit moeilik sal vind om al die getalle van 1 – 16 te identifiseer sal dit tot voordeel van die kind se ontwikkeling wees indien hy soveel moontlik blootstelling geniet aangesien ‘n kind leer deur herhaling.