
Die ouers kan deurgaans vir hul kind op ‘n informele wyse vertel wat die spesifeke Bybelverhaal is en op jou kind se vlak kan jy meer daarvan vertel. Konsentrasie word ontwikkel asook kwaliteittyd met jou kind word uitgebou.
Availability:In Stock
(Geskik vir ouderdomme: 3-7 jaar)