Produkinligting

R70,00

Spiritbuddy Fynmotoriese rygwerk

Fynmotoriese vaardighede word ontwikkel. 3 stelle klere met ‘n rygtou. Spiritbuddy kan met Spiritbuddy klere, sportklere en nagklere aangetrek word.

Category:

(Geskik vir ouderdomme: 3-7 jaar)

    • Liggaamlike ontwikkeling word bevorder deurdat die kind fyn motoriese beweginge sal oefen.
    • Emosionele beheer word ontwikkel omdat die kind geduld aan die dag sal moet lê ten einde ‘n suksesvolle eindproduk te kan toon.