Koop HIER.
Is jy op soek na ‘n kurrikulum wat anders is as die gewone? Spiritbuddy is ‘n intensiewe kurrikulum wat jou kinders by wyse van spel meer leer oor die Bybel. Baie welkom by die wonderlike wêreld van Spiritbuddy. Die kurrikulum leer jou kind van ‘n verhouding met Jesus Christus. Die kurrikulum is vir 21 weke uitgewerk.
Kinders leer die meeste deur spel. Sonder dat hulle dit eers agterkom, leer hulle die Bybelverhale aan, hul leer nie net van hul fassiliteerders nie maar ook op hul eie taalvlak by hulle maats.
Kinders se kennis van die Bybel is maar beroerd.Spiritbuddy leer hul op ‘n unieke wyse van die Bybel en hierdie wyse word weekliks afgewissel by wyse van snap kaarte, geheue kaarte, vrye spel en inkleur. Kyk gerus na die voorbeeld van ‘n les.
Die kurrikulum is HIER via pdf beskikbaar vir R100 per kurrikulum.
Laai Hier ‘n voorbeeld van ‘n les af:
Hier volg ‘n voorbeeld van ‘n beplanningskedule:
